logo

Tuisblad Inspirasies Kwartaal3... met geloof en entoesiasme!
Kwartaal3... met geloof en entoesiasme! PDF Print E-mail
Written by Mariette   
Monday, 16 July 2012 09:09
KWARTAAL 3...met geloof en entoesiasme!

Ons is terug na 'n heerlike winter-wegbreek...
Soos altyd was dit vir baie 'n bedrywige vakansie: Dankie aan elke ROOIE en afrigter wat ons naam hoog gehou het op sportvelde landwyd!
Dankie ook aan ons personeel en matrieks wat die winterskool met erns hanteer het asook die revue-groep wat alreeds 'n naweek van hard oefen agter die rug het. Dankie aan personeel wat moes merk, merk en nogmaals merk!
Dit voel soos "nou-die-dag" toe ons mekaar 'n mooi 2012 toegewens het en hier staan ons reeds in die laaste helfte van die jaar! Mag ons in hierdie kwartaal weereens 'n ouer/onderwyser-span vorm wat saam belê in ons kinders se ontwikkeling en opvoeding.
Die wagwoord is TYD - tyd mét ons kinders, tyd vír ons kinders en verseker tyd op ons knieë...
Mag ons sáám herinneringe skep in kwartaal 3!


Это "Песня michel telo ai se eu te pego скачать"звучит почти как смех, крикнула "Игры стратегии по сети"Арлата через плечо.

Он еще не был готов общаться "Скачать торрент видео проигрыватель"с Проктором один "Ati radeon hd 4800 series драйвер"на один.

На мой взгляд, "Скачать богатый папа бедный папа fb2"это вполне естественно.

Из ноздрей вырывались "Dead space 1 скачать"струйки дыма, а иногда пронзительный "Бесплатные игры про скуби ду"свист.

Здесь она не прошла бы по поддельному "Песня каждую пятницу я в гамно скачать"пропуску.

Джея потрясло столь непочтительное "Игра винкс мир винкс играть бесплатно"отношение к великому Доннерджеку, "Игра химик алхимик 2"человеку, который ему самому представлялся героем, гением, фигурой трагической, такому прозвище не пристало.

Last Updated on Sunday, 21 April 2013 18:18