|
ROOIES WYS HUL STAAL OP UJ! |
|
|
|
|
Written by admin2012
|
|
Monday, 18 February 2013 09:04 |
|
|
|
ROOIES WYS HUL STAAL OP UJ!
HTS Middelburg se gedugte atletiekspan het op Vrydag, 15 Feb, aan die jaarlikse UJ Prestige-Atletiekbyeenkoms deelgeneem op die pragtige atletiekstadion van die Universiteit van Johannesburg. Hier word die Rooies jaarliks getoets teen ander top-atletiekskole, nl. Afrikaans Hoër Pretoria (seuns én dogters), Kemptonpark, Menlopark, Waterkloof, EG Jansen, Noordheuwel en Florida.
|
Last Updated on Monday, 20 May 2013 08:46 |
|
Read more...
|
|
DIE ROOI ATLETIEKMASJIEN - STEEDS OP VOLLE VAART... |
|
|
|
|
Written by admin2012
|
|
Tuesday, 12 February 2013 09:18 |
|
|
|
DIE ROOI ATLETIEKMASJIEN - STEEDS OP VOLLE VAART...
Op Vrydag, 8 Feb, het HTS Middelburg aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Ligbron Akademie deelgeneem.
|
Last Updated on Monday, 20 May 2013 12:44 |
|
Read more...
|
|
ROOIES WEN PRESTIGE-BYEENKOMS! |
|
|
|
|
Written by Mariette
|
|
Tuesday, 05 February 2013 07:31 |
|
|
|

ROOIES WEN PRESTIGE-BYEENKOMS!
HTS Middelburg se atletiekspan het op Vrydag, 1 Februarie, gewys presies waartoe hulle hierdie jaar in staat is toe hulle as wenners uit ‘n skitterbyeenkoms op hul tuisveld getree het. Met 7 besoekende skole en talle pragprestasies was dit ‘n atletiekfees vir elke toeskouer!
|
Last Updated on Friday, 08 March 2013 16:36 |
|
Read more...
|
|
ROOIES IS TOP 10-KAMPIOENE! |
|
|
|
|
Written by admin2012
|
|
Thursday, 31 January 2013 07:45 |
|
|
|

|
Last Updated on Monday, 20 May 2013 12:44 |
|
Read more...
|