logo

Tuisblad Luggeweerskiet
Luggeweerskiet
Groblersdal PDF Print E-mail
Written by Mariette   
Monday, 23 April 2012 20:57
Skuts presteer in Groblersdal
Mpumalanga het die afgelope naweek 'n luggeweerskiet-kompetisie in Groblersdal aangebied. 
Rooies het die beste seuns- én dogterskuts opgelewer:
Marjee Badenhorst is aangewys as die beste seunskut met 1261 uit 'n moontlike 1600 punte. Marjee was algeheel 4de by die kompetisie.
Kort op sy hakke was nóg 'n Rooie - Christiaan Greyling! Hy was tweede van die seunskuts met 1247 uit 1600 punte en algeheel 5de by die kompetisie.
Karien Snyman het nie teruggestaan vir die manne nie. Sy was die beste dogterskut en behaal 'n agehele 3de plek by die kompetisie!
Baie geluk aan hierdie Rooies - ons is trots op julle!


Last Updated on Thursday, 10 May 2012 09:07
 
Luggeweerskiet PDF Print E-mail
luggeweer

SKOOLSPANNE:

Gemengde Seuns- en Meisiespanne

  1. Snr A + B
  2. Jnr A + B

 

Afrigting geskied na-uurs by die skool deur Rooies-afrigters met skooltoerusting/sommige skuts gebruik egter ook eie wapens.

 

Leerlinge beoefen die sportsoort aanvanklik individueel as voorbereiding vir skoolkompetisies later in seisoen.

PRESTASIES  :  LIGA


Prysskiet 5 Mpumalanga

 

. 22 Skiet Mpumalanga

 

 Streekkompetisie:

 

 

PROVINSIALE KLEURE

LEERLINGE BEHAAL PROVINSIALE KLEURE EN IS GEKIES VIR MPUMALANGASPAN – INTERNASIONALE DEELNAME IN ENGELAND (Bisley)

ORGANISEERDER  :  MNR JONATHAN HAARHOFF

Enige navrae - skakel:  013-2826029