logo

Tuisblad Jukskei
Jukskei
JUKSKEI - 5 Spanne in die liga PDF Print E-mail
Written by Mariette   
Sunday, 05 August 2012 23:11
JUKSKEI - 5 Spanne in die liga
Die ROOIES het Saterdag in die eerste rondte van die Juksei-liga in Morgenzon deelgeneem. 
6 Skole neem in elke ouderdomsgroep deel en na die eerste rondte waarin elke span 5 wedstryde gespeel
het is die ROOIES soos volg geposisioneer:
Junior Seuns B-liga - 1ste
Senior Dogters A-liga - 2de
Senior Seuns A-liga - 3de
Senior Seuns B-liga - 3de
Junior Seuns A-liga - 3de
Die liga bestaan uit 3 rondtes.
Baie geluk aan ons spanne wat na rondte 1 goed geplaas is - ons hou duim vas vir die res van die liga!

 
Jukskei PDF Print E-mail

jukskei

SKOOLSPANNE:   

2 SENIORSEUNSPANNE

1 JUNIORSEUNSPAN

1 DOGTERSPAN

 

DEELNAME/KOMPETISIES:

MPUMALANGA SKOLE JUKSKEILIGA

 

PRESTASIES:  


2010:

Seniorseuns 0/19A- eindig 2de

Seniorseuns 0/19B- Tweede

Seniordogters 0/19A – Derde

Junior Seuns 0/16A- Derde 

 

PROVINSIALE KLEURE VERWERF:


2010:

Verwerf Mpumalanga-kleure en verteenwoordig provinsie in SA-kampioenskappe

Elodie van der Linde (0/19)

Philip Schoonraad (0/19)

Phelicia Schoonraad (0/16)

 

ORGANISEERDER:   ME LINDA DU PREEZ

Enige navrae - skakel: 013-2826029